Please use this identifier to cite or link to this item: http://hdl.handle.net/11189/9046
DC FieldValueLanguage
dc.contributor.authorKriel, Carikeen_US
dc.contributor.authorLivingston, Candiceen_US
dc.contributor.authorKwenda, Chiwimbiso Men_US
dc.date.accessioned2023-04-20T08:50:46Z-
dc.date.available2023-04-20T08:50:46Z-
dc.date.issued2021-
dc.identifier.citationKriel, C., Livingston, C. & Kwenda, C. M. 2021. Help! My praktiese onderwys ontaard in ’n dilemma: Etiekbeleide vir praktiese onderwys. LitNet Akademies, 18(3): 567-603. [https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2021/12/LitNet_Akademies_18-3_20_Kriel-Livingston-Kwenda.pdf]en_US
dc.identifier.issn1995-5928-
dc.identifier.urihttps://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2021/12/LitNet_Akademies_18-3_20_Kriel-Livingston-Kwenda.pdf-
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11189/9046-
dc.description.abstractOnderwysstudente ervaar en veroorsaak dikwels etiese dilemmas tydens hul praktiese onderwys as gevolg van die unieke rol wat hulle as onderwysstudente by ’n skool inneem en die gebrek aan begeleidende etiek- en gedragskodes. Dit blyk dat die onderskeie rolspelers in praktiese onderwys ook nie altyd weet hoe om hierdie dilemmas te hanteer nie, as gevolg van die tekort aan etiekbeleide wat spesifiek op praktiese onderwys gerig is. Dit is noodsaaklik om te weet watter tipe etiese dilemmas onderwysstudente ervaar ten einde te bepaal wat in etiek- en gedragskodes vir praktiese onderwys aangespreek moet word. Toegepaste etiek bepaal dat die werklike gebeurtenisse in die praktyk gebruik moet word om teorie, in hierdie geval beleide met betrekking tot etiek, uit te brei. Ons het gevolglik ’n verklarende gekombineerde metode in ons navorsing gebruik om eerstens deur middel van vraelyste in die kwantitatiewe fase, onderwysstudente te identifiseer wat etiese dilemmas tydens praktiese onderwys ervaar het. Tweedens het ons semi-gestruktureerde onderhoude in die kwalitatiewe fase gebruik om hierdie studente se etiese dilemmas beter te begryp. Ons het bevind dat onderwysstudente ’n verskeidenheid etiese dilemmas beleef wat in sewe kategorieë verdeel kan word. Hierdie kategorieë sluit die volgende onetiese verhoudings in: onderwysers teenoor leerders, leerders teenoor onderwysstudente, onderwysers teenoor onderwysstudente, asook die universiteit teenoor onderwysstudente. Ander kategorieë sluit in: onderwysstudente se gedrag, asook kontekstuele faktore en magsverhoudinge wat misbruik word. Verder het studente gemeld dat ’n gebrek aan bewustheid van etiekkodes en prosedures om die dilemmas aan te meld, bygedra het tot die dilemmas wat hulle ervaar het. Ons het dus met hierdie navorsing gepoog om te bepaal wat in hierdie etiekbeleide aangespreek moet word om etiese dilemmas in praktiese onderwys te bekamp en op te los.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherLitNeten_US
dc.relation.ispartofLitNet Akademiesen_US
dc.subjectEtieken_US
dc.subjectetiekkodeen_US
dc.subjectetiese dilemmaen_US
dc.subjectgedragskodeen_US
dc.subjectpraktiese onderwysen_US
dc.titleHelp! My praktiese onderwys ontaard in ’n dilemma: Etiekbeleide vir praktiese onderwysen_US
dc.typeArticleen_US
Appears in Collections:Edu - Journal Articles (DHET subsidised)
Files in This Item:
File Description SizeFormat 
Help_my_praktiese_onderwys_ontaard.pdfArticle540.44 kBAdobe PDFView/Open
Show simple item record

Page view(s)

165
Last Week
0
Last month
8
checked on Aug 13, 2026

Download(s)

61
checked on Aug 13, 2026

Google ScholarTM

Check


Items in Digital Knowledge are protected by copyright, with all rights reserved, unless otherwise indicated.