Please use this identifier to cite or link to this item:
http://hdl.handle.net/11189/7425| Title: | A needs assessment for consumer learning at a higher education institution | Authors: | Crafford, Sharon Bitzer, Eli |
Keywords: | Needs assessment;consumer learning;higher education institution;curriculum;teenagers | Issue Date: | 2008 | Publisher: | South African Association of Family Eology and Consumer Sciences (SAAFECS) | Source: | Crafford, S. & Bitzer, E. 2008. A needs assessment for consumer learning at a higher education institution. Journal of Family Ecology and Consumer Sciences, 36(1): 49-57. [https://hdl.handle.net/10520/AJA03785254_12] | Journal: | Journal of Family Ecology and Consumer Sciences | Abstract: | Hierdie artikel is gebaseer op ‘n studie wat onder- neem is om die behoefte vir kurrikulumontwikkeling vir verbruikersleer aan die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie te bepaal. Die Verenigde Nasies het reeds in 1985 ‘n beroep op opvoeders gedoen om verbruikersleer wêreld- wyd te bevorder en toepaslike opvoedkundige pro- gramme te ontwikkel wat sensitief is vir kulturele tradisies. In die snelveranderende en komplekse verbruikersmark van vandag is dit veral tieners en jong volwassenes wat kennis en vaardighede beno- dig om ingeligte besluite te kan neem. Verbruikers- besluite waarmee hulle gekonfronteer word, sluit kwessies in soos finansies, lewenstylkeuses, bepa- ling van waardes, billike handelspraktyke en omge- wingsbewaring. Internasionale studies toon dat daar ‘n behoefte aan verbruikersleer bestaan, veral onder tieners en jong volwassenes. Kurrikula op skool verskaf egter nie genoegsame agtergrond en inligting om indivi- due toe te rus om ingeligte en verantwoordelike ver- bruikersbesluite te neem nie. ‘n Gebrekkige kennis van verbruikersregte en -verantwoordelikhede blyk ook ‘n ernstige tekortkoming te wees. In Suid-Afrika speel historiese faktore inmiddels ‘n groot rol in die gebrek aan kennis van en ervaring in verbruikers- wese. | URI: | https://hdl.handle.net/10520/AJA03785254_12 http://hdl.handle.net/11189/7425 |
ISSN: | 0378-5254 |
| Appears in Collections: | Appsc - Journal Articles (DHET subsidised) |
Files in This Item:
| File | Description | Size | Format | |
|---|---|---|---|---|
| A needs assessment for consumer learning.pdf | 158.99 kB | Adobe PDF | View/Open |
Page view(s)
77
Last Week
0
0
Last month
9
9
checked on Aug 19, 2026
Download(s)
14
checked on Aug 19, 2026
Google ScholarTM
Check
Items in Digital Knowledge are protected by copyright, with all rights reserved, unless otherwise indicated.