Please use this identifier to cite or link to this item: http://hdl.handle.net/11189/7376
DC FieldValueLanguage
dc.contributor.authorVan der Merwe, Michele F.en_US
dc.date.accessioned2020-07-09T09:19:59Z-
dc.date.available2020-07-09T09:19:59Z-
dc.date.issued2009-
dc.identifier.citationVan der Merwe, M. F. 2009. Die opvoedkundige waarde van woordeboeke: Voorstelle vir woordeboekonderrig in Suid-Afrika. Lexikos, 19(1): 297-313. [https://hdl.handle.net/10520/EJC60660]en_US
dc.identifier.issn1684-4904-
dc.identifier.issn2224-0039-
dc.identifier.urihttps://hdl.handle.net/10520/EJC60660-
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11189/7376-
dc.description.abstractDie idee van woordeboekonderrig in die laerskool het nog nie baie aandag in die opvoedkunde en leksikografie in Suid-Afrika getrek nie. Tans word uitkomsgebaseerde onder- rig as model in Suid-Afrikaanse skole gebruik en woordeboekonderrig kan baie goed binne dié opset geakkommodeer word. In die artikel word probeer om woordeboekonderrig te definieer en aangetoon watter uitkomste in verband met woordeboekgebruik deur leerders in die intermediêre fase bereik behoort te word. 'n Model om die proses van woordeboekonderrig te illustreer, word aangebied. Praktiese voorbeelde van toepaslike woordeboeke vir gebruik in die klaskamer word bespreek. Die verwagting word gestel dat sowel opvoeders as ouers bewus moet word van die voordele van woordeboekgebruik en leerders moet aanmoedig om woordeboeke te gebruik.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherBureau of the WATen_US
dc.relation.ispartofLexicosen_US
dc.subjectAanleerderwoordeboeken_US
dc.subjectBuiteteksen_US
dc.subjectWoordeboekonderrigen_US
dc.subjectWoordeboekgebruiken_US
dc.subjectWoordeboekinligtingen_US
dc.titleDie opvoedkundige waarde van woordeboeke: Voorstelle vir woordeboekonderrig in Suid-Afrikaen_US
dc.typeArticleen_US
Appears in Collections:Edu - Journal Articles (DHET subsidised)
Files in This Item:
File Description SizeFormat 
Die opvoedkundige waarde van Woordeboeke.pdf584.7 kBAdobe PDFView/Open
Show simple item record

Page view(s)

82
Last Week
0
Last month
4
checked on Aug 15, 2026

Download(s)

98
checked on Aug 15, 2026

Google ScholarTM

Check


Items in Digital Knowledge are protected by copyright, with all rights reserved, unless otherwise indicated.