Please use this identifier to cite or link to this item:
http://hdl.handle.net/11189/8877| DC Field | Value | Language |
|---|---|---|
| dc.contributor.author | Liebenberg, Deon | en_US |
| dc.date.accessioned | 2023-03-06T07:47:39Z | - |
| dc.date.available | 2023-03-06T07:47:39Z | - |
| dc.date.issued | 2021 | - |
| dc.identifier.citation | Liebenberg, D. 2021. Die debat om primitivisme: ’n wyer perspektief. LitNet Akademies, 18(2): 409-433. [https://hdl.handle.net/10520/ejc-litnet-v18-n2-a14] | en_US |
| dc.identifier.issn | 1995-5928 | - |
| dc.identifier.uri | https://hdl.handle.net/10520/ejc-litnet-v18-n2-a14 | - |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11189/8877 | - |
| dc.description.abstract | Die 1984-uitstalling “Primitivism” in twentieth-century art: Affinity of the tribal and the modern in die Museum of Modern Art (MoMA) in New York het ’n kritiese debat ontketen wat gelei het tot ’n hele nuwe akademiese subveld wat tans nog op ’n uitgebreide manier nagevors word. Bepalende faktore in die toepassing van primitivisme in moderne kuns gedurende die laat 19de en vroeë 20ste eeue, soos kolonialisme en geslagsvooroordeel, word tydens die debat breedvoerig bespreek. Nietemin word die wyer verband van primitivisme, wat meer diepte aan hierdie debat sou kon verleen, gereeld buite rekening gelaat. Hierdie wyer verband behels ’n besonder lang Westerse tradisie van primitivisme wat terugstrek na Klassieke Griekeland en Rome. Verder maak hierdie Westerse tradisie deel uit van ’n wêreldwye patroon van soortgelyke tradisies in kulture wat wissel van die “primitiewe” tot die “hoë” beskawings. Hierdie artikel poog om op die moontlikheid van vars perspektiewe en meer diepte in hierdie ryk en ingewikkelde debat te wys deur dit in terme van hierdie wyer verband te bespreek. ’n Belangrike aspek hiervan is die moontlikheid dat die hedendaagse debat self tot ’n sekere mate gemotiveer is deur beginsels wat tot ’n sekere diepgewortelde vorm van primitivisme herlei kan word. | en_US |
| dc.language.iso | other | en_US |
| dc.publisher | LitNet | en_US |
| dc.relation.ispartof | LitNet Akademies | en_US |
| dc.subject | Afrika | en_US |
| dc.subject | kolonialisme | en_US |
| dc.subject | maskers | en_US |
| dc.subject | modernisme | en_US |
| dc.subject | Picasso | en_US |
| dc.subject | primitivisme | en_US |
| dc.title | Die debat om primitivisme: ’n wyer perspektief | en_US |
| dc.type | Article | en_US |
| Appears in Collections: | FID - Journal Articles (DHET subsidised) | |
Files in This Item:
| File | Description | Size | Format | |
|---|---|---|---|---|
| Die_debat_om_primitivisme.pdf | Article | 2.38 MB | Adobe PDF | View/Open |
Page view(s)
75
Last Week
0
0
Last month
2
2
checked on Aug 13, 2026
Download(s)
26
checked on Aug 13, 2026
Google ScholarTM
Check
Items in Digital Knowledge are protected by copyright, with all rights reserved, unless otherwise indicated.