Please use this identifier to cite or link to this item:
http://hdl.handle.net/11189/1292| Title: | Onderwyskollege Boland - Wellington: Profiel | Issue Date: | 1992 | Description: | Nog 'n jaar in die lewe van die Onderwyskollege Soland op Wellington het geskiedenis geword. Met hierdie publikasie , die OKS-PROFIEL, wor d momente en insidente, verslae en relase van 1992 gedokumenteer in woord en beeld. Die jaar 1992 was geen maklike jaar nie. Op menige terrein is die land in 'n wurggreep. En die media voer lesers en kykers vesel wat sleg verteer. Knaend word Suid-Afrikaners blootgestel aan: geweld tot in sy primitiefste vorrns, aktiwiteite van moord- en diefstalbendes, politieke rnassa-aksies, disintegrasie van beskaalde sisteme, die ergste droogte van die eeu, hongersnood, korrupsie, 'n ekonomiese woestyn en toenemende werkloasheid en rasionalisasie - met die gevolglike repetering van die voorafgaande droewige prentjie. Oak die anderwys het ten proai geval van bagenoemde scenario. Oak OKS. In hierdie uitgawe neem ens van tien kollegas atskeid. Verlede jaar van ses. Van haeveel in 1993? Want die boeke moet klap. Daar word met afwagting uitgesien na die devolusie van gesag van algemene en eie sake na "streeksregerings". Kan die land die nuttelose wegvloei van kundigheid in die onderwys langer "bekostig"? Intussen moet OKS studente ge'inspireerd oplei om hulle regmatige plek in die anderwys te kan valstaan. Dit sal 'n heuglike dag wees as dit weer sal kan geskied in 'n klimaat van gewaarborgde anderli nge begrip, resp ek en Iielde en 'n pas itiewe toekamsvisie. Ons by OK S is in die gelukkige posisie dat ans oor studentemateriaal beskik wat so 'n visie kan laat slaag indien al die ander faktore saamspeel. | URI: | http://hdl.handle.net/11189/1292 |
| Appears in Collections: | Onderwyskollege Boland - Wellington Profiel |
Files in This Item:
| File | Description | Size | Format | |
|---|---|---|---|---|
| Onderwyskollege Boland - Wellington Profiel 1992.pdf | Pamphlet | 16.28 MB | Adobe PDF | View/Open |
Page view(s)
137
Last Week
2
2
Last month
4
4
checked on Dec 26, 2025
Download(s)
164
checked on Dec 26, 2025
Google ScholarTM
Check
This item is licensed under a Creative Commons License