Please use this identifier to cite or link to this item:
http://hdl.handle.net/11189/1214
Title: | Indaba | Issue Date: | 1985 | Description: | DOEL Met hierdie eerste uitgawe van WOff-INDABA het 'n kiemgedagte wat "lank by WOff sluimerend was, geslalte gekry deur bemiddeling van die ffomitee vir Navorsing en Publikesie. Die doel van INDABA is hoofsaaklik tweertei: ten eerste wit die blad koltegas onderling styp en opskerp tot voordeel van die opleiding van onderwysers in die ptimere skool: tweedens wil ons die koltega wat in die praktyk steen. voorsien van prikkels en wenke en hom daardeur op die hoogte hou van stellingnames teenoor nuwe(r) tendense op die gebied van die vekmetociieke. vakkennis en die opvoeding. lYAAI'1 Die redeksie het in sy keuse vir 'n gepaste naam probeer wegbeweeg van geykte klassieke name en gesoek na iets wat totaal nuut. treffend en vindingryk is en wat met klank en ritme in albei landslale iets van ons ele bodem sal tceets. Daarby net ons van 'n geskikte naam verwag det dit 'n bree betekenisveld sal dek wat oorkoepelend geskik sal wees vir die "Ye spektrum van vakke watso 'n blad wit betrek. Van 'n naam verwag 'n mens ook 'n element van tydtoosheid. 'n sterk toekomsgerigtheid en 'n suggestie van akademiese wysheki. 50 'n naam het ons gevind in die teenwoord INDABA met atsy betekenisvariante: onderlinge beraadslaging bespreking vergadering raadpleging Ronterensie. koukus. kajuitraad. Woordsoortelik en idiomaties is INDABA netso aanpasbaar. Met hierdie woord uit ons oer-kontinent kan die leser makJik die evokatiewe beeld beleef: 'n groep "Yse ringkoppe wat 'n aktuele saak indringend en diepsinnig deurpeins en deurpraat voordat tot die Jig gekom en 'n bestuit geneem word. Die redeksie vertrou dat INDABA aan hierdie betekenis en verwagtig sal voldoen. | URI: | http://hdl.handle.net/11189/1214 |
Appears in Collections: | Indaba: Vakblad van die Onderwyskollege Wellington |
Files in This Item:
File | Description | Size | Format | |
---|---|---|---|---|
Indaba.pdf | Pamphlet | 1.48 MB | Adobe PDF | View/Open |
Indaba 5.pdf | Pamphlet | 1.07 MB | Adobe PDF | View/Open |
Indaba 4.pdf | Pamphlet | 1.19 MB | Adobe PDF | View/Open |
Indaba 3.pdf | Pamphlet | 1.39 MB | Adobe PDF | View/Open |
Indaba 2.pdf | Pamphlet | 1.84 MB | Adobe PDF | View/Open |
Page view(s)
370
Last Week
0
0
Last month
11
11
checked on Feb 9, 2021
Download(s)
12,593
checked on Feb 9, 2021
Google ScholarTM
Check
This item is licensed under a Creative Commons License