Please use this identifier to cite or link to this item:
http://hdl.handle.net/11189/1081
Title: | Honderd jaar van formele onderwysopleiding op Wellington : die Onderwyskollege Wellington: 1896-1989: die Onderwyskollege Boland: 1990-1996 | Authors: | Joubert, Jurie Giliomee, JD Smit, E |
Keywords: | Onderwyskollege Boland -- History;Onderwyskollege Wellington -- History | Issue Date: | 1997 | Publisher: | Varia | Abstract: | Die bestuur van die Oudstudentebond van die Onderwyskollege Wellington (WOK) het op sy vergadering van 10 Maart 1992 die eerste keer aan die eeufeesjaar 1996 aandag geskenk, en o.a. bes1uit dat die geskiedenis van die Kollege juis vir die geleentheid geskryf behoort te word. Aanvanldik is gepoog om 'n nagraadse student te vind om die geskiedenis op te teken, maar toe die pogings Die geslaag het Die, het die bestuur op 6 Oktober 1993 besluit om die projek selfte ondemeem. Die aanvanldike gedagte was dat net die WOK-geskiedenis beskryfmoes word, maar omdat die eeufeesjaar rondom diehonderd jaar van formeleonderwysersopleiding op Wellington onder die Kaaplandse Departement van Onderwys sedert die stigtiDg van die "Wellington Teachers' Training School" in 1896 gewentel het, het die Kollege se Eeufeeskornitee op sy vergadering van 29 Februarie 1996 versoek dat die navorsing oor die volle honderd jaarmoes strek en dus ook die Onderwyskollege Boland moes insluit. In hierdie verband moet daarop gewys word dat onderwysersopleiding reeds voor 1896 op Wellington by die Huguenot Seminary, die Wellington Public Boys' School en die Blaanwvallei-skool van nmr. MJ. Stucki plaasgevind het, maar dit was volgens die informele kwekelingstelsel waarnain hoofstukke 1 en 4 van hierdie naVOISing verwys word. Die leser sal opmerk dat die geskiedslaywing die jare 1896 sowe1as 1996 insluit, en dus in der waarheid oor 101 jaar strek. Die tiavorsingspaneel het gevoel dat die jaar 1996 so 'n belangrike jaar was in die bestaan van onderwyskolleges in die land, dat te veel onsekerhede in die lug sou bly hang as die navorsing slegs honderdjaar sou dele. Die paneel het uiteindelikbestaan uit drr. J.J. Joubert, E. Smit en mnr. J.D. Giliomee. Ander persone wat ook by sekere opleeswerk en waardevolle hulp betrokke was, was mej. S.M Zietsman en nmr. A.F. van Niekerk. Daarbenewens het 'n he1e aanta1 dosente, ouddosente en ander persone inligtingverskaf hulle name word aan die einde van die toepasIike hoo:fstukke vermeld. Die grootste probleem waarvoor die paneel te staan gekom het, was dat feitlik at die leers by die Kollege tot die laat sestigajare Die opgespoor kon word Die. Die enigste gevolgtrekking waartoe die paneel kon kom, was dat hierdie leers moontlik met die voltooiing van die nuwe gebouekompleks rond en bont verskaif en uiteindelik deur iemand onwetend vernietig is. Met die oog op 'n laaste kontrole het die paneel teen Julie 1996 twee proefkopiee van die navorsing bekikbaar gestel soda! vera! oudstudente en -dosentedaardeur kon blaai omverdere inligting ofverbeteringe aan die hand te doen. Hierdie proefkopice was tot by die reiinie van 20-22 September 1996 ter insae beskikbaar, waarna die finale afronding gedoenis, Die navorsers kan vanseJfsprekend Die aanspraak op volledigheid maak Die omdat die geskiedenis van enige opleidingsinrigting oor die loop van 'n honderdjaar die omvang van verskeie bundels sou beslaan. Die benamingl: wat gebruik word, stem gewoonlik ooreen met die tydperk waarin dit gebmik is. So bv. is gepraat van die Wellington Teachers' Training School, die Opleidingskool Wellington, die Opleidingskonege Wellington, die Onderwyserskollege Wellington, die Onderwyskollege Wellington en die Onderwyskollege Boland. Die paneel is besonder baie dankverskoJdig aan personeellede van enkele instansies vir hulle hulpvaardigheid en baie vriendelike bystand: die Kaapse Argiefbewaarplek van die Staatsargief, die Argief van die Kaaplandse Onderwysdeparteent, die MJ.L 01ivier-biblioteek van die Onderwyskollege Boland, die WellingtonMuseumen die Suid-Aftikaanse Onderwysersunie te Kaapstad. Dr. J.N.S. du Plessis bet die manuslcrip taalknndig' nagesien en die tikwerk is deur dr. Etienne Smit behartig. Besondere dank is ook aan oudstudent Van As Jordaan van Varia Urtgewers verskuldig wat deursy finansiele ondersteuning en onderhandelinge die buitebladvir ODS moontlik gemaak het. | URI: | http://hdl.handle.net/11189/1081 |
Appears in Collections: | Honderd jaar van formele onderwysopleiding op Wellington |
Files in This Item:
File | Description | Size | Format | |
---|---|---|---|---|
Honderd Jaar van Formele Onderwysersopleiding_.pdf | Monograph | 20.37 MB | Adobe PDF | View/Open |
Page view(s)
75
Last Week
0
0
Last month
1
1
checked on Feb 9, 2021
Download(s)
51
checked on Feb 9, 2021
Google ScholarTM
Check
This item is licensed under a Creative Commons License